- Stap
een: Neem jou blou karton en sit die papierbord daarop, truis die papierbord se
buitekant op die karton. Sny dan die karton uit en plak dit op die papierbord.
- Stap twee: Neem die hand afdruk wat jy gemaak
het en sny dit uit en plak die op dei papierbord.
Onthou om genoeg gom te
smeer.
- Stap drie: Neem jou watte en trek dit uit
mekaar sodat dit soos n wolk lyk, onthou om watta oor te los vir die onderste
gedeelte. Af hangend van watse tipe gom jy gebruik smeer eers die gom op die
bord en dan sit die watta daarop.
- Stap vier: Neem nou jou takkies wat jy buite
op getel het en sny dit in kleiner gedeeltes. Plak dit
dan teen jou hande
afdruk sodat dit lyk soos n boom se takke lyk.
- Stap vyf: Neem nou die watta wat jy oor gehou
het en plak dit aan die onderkant van die boom en tussen die takke.
- Stap ses: Neem jou geverfde roomys stokkie en
plak dit al om te kante van die bord.
En daar is jou eie winter tema bord.
No comments:
Post a Comment