Hyperlink van video opname van ons les oor seisoene
Begin: https://youtu.be/pcx3zX_W3ig
Middel: https://youtu.be/TwRaqU0z-OE
Einde: https://youtu.be/2WZ7rj4aeFA
Friday, 13 May 2016
Stappe van hoe om winter kuns projek te maak
- Stap
een: Neem jou blou karton en sit die papierbord daarop, truis die papierbord se
buitekant op die karton. Sny dan die karton uit en plak dit op die papierbord.
- Stap twee: Neem die hand afdruk wat jy gemaak
het en sny dit uit en plak die op dei papierbord.
Onthou om genoeg gom te
smeer.
- Stap drie: Neem jou watte en trek dit uit
mekaar sodat dit soos n wolk lyk, onthou om watta oor te los vir die onderste
gedeelte. Af hangend van watse tipe gom jy gebruik smeer eers die gom op die
bord en dan sit die watta daarop.
- Stap vier: Neem nou jou takkies wat jy buite
op getel het en sny dit in kleiner gedeeltes. Plak dit
dan teen jou hande
afdruk sodat dit lyk soos n boom se takke lyk.
- Stap vyf: Neem nou die watta wat jy oor gehou
het en plak dit aan die onderkant van die boom en tussen die takke.
- Stap ses: Neem jou geverfde roomys stokkie en
plak dit al om te kante van die bord.
En daar is jou eie winter tema bord.
Die hyperlink van die video sal later beskikbaar gestel word.
Thursday, 12 May 2016
Wednesday, 11 May 2016
Resepte wat geskik is vir somer
Rascal aanmaak koeldrank ysies:
Benodighede:
- Rascal koeldrank, enige geur (flavour)
- Water
- Roomys stokkies vir ysies
- Houer om ysies in te maak
Metode:
Meng Rascal koeldrank saam met water in 'n houer. Meng koeldrank so sterk as wat jy wil. Gooi koeldrank mengsel in houer vir ysies. Plaas die houer met die koeldrank mengsel in die vrieskas. Laat die koeldrank stol totdat dit gefries is.
Onthou om vir 'n volwassene te vra of jy as kind soveel suiker mag inneem.
Geniet heerlike ysies :)
Nesquik melk ysies:
Benodighede:
- Nesquik gegeure melk poeier (hasie melk), enige geur (flavour)
- melk
- Houer vir melk ysies
- Roomys stokkies
Metode:
Meng Nesquik gegeurde poeier melk met melk in 'n houer. Meng die melk so sterk as wat jy wil. Gooi die melk mengsel in 'n houer vir die melk ysies. Plaas die houer met die melk mengsel in die vrieskas. Laat die melk mengsel stol totadat dit gevries is soos 'n ysie.
Geniet jou heerlike melk ysie :)
Klei resep
Die volgende URL is 'n link vir 'n oulike klei resep wat
mammas kan maak vir hul kinders.
https://www.youtube.com/watch?v=Dlgqef_ohuM
Indien julle die video wil kyk highlight die link, right kliek en se go to https://...
mammas kan maak vir hul kinders.
https://www.youtube.com/watch?v=Dlgqef_ohuM
Indien julle die video wil kyk highlight die link, right kliek en se go to https://...
Lekker kos in verskeie seisoene en weer
Verskillende kossoorte gaan goed saam met verskillende seisoene en weer. Byvoorbeeld, pannekoek gaan goed saam met reenweer.
Pannekoek resep:
- 1 eier
- 1 koppie melk (250ml)
- 1 koppie water
- 1 en 'n 1/2 koppies koekmeel (een en 'n half)
- 1/2 teelepel bakpoeier
- 1/4 teelepel sout
- 2 eetlepels (30ml is 2 eetlepels) gesmelte
margarine.
Metode:
1. Klits eiers, melk en water saam.
2. Gooi meel, sout en bakpoeier by die mengsel en klits goed saam.
3. Laastens gooi gesmelte margarine in.
Geniet die pannekoek met suiker en kaneel of met nutella (sjokolade smeer).
Lekker eet, hoop julle geniet dit :)
Ons handgemaakte kuns projekte oor seisoene
Die volgende prentjies is voorbeelde van handgemaakte kunsprojekte van die verskillende seisoene (somer, winter, herfs en lente) en die weer (sonskyn en donderweer). Die laaste prentjie verteenwoordig bytjies en hasies in die lente en somer. Die volgende kunsprojekte is slegs idees vir die leerders, die leerders mag hul eie inisiatief (eie idees vir kuns projekte) gebruik.
Moontlike kuns projekte uit herwinbare materiale
'n Mens hoef nie baie geld te spandeer op materiale vir kuns projekte nie, daar is baie herwinbare materiale wat mens kan gebruik vir hierdie projekte wat baie oulike resultate het soos bv. papierborde, blare en stokkies uit die tuin en jy kan selfs net prentjies teken of verf.
Oulike seisoen prente
Hier is nog 'n paar oulike prente wat seisoene voorstel wat gebruik kan word vir kuns idees en projekte.
Sunday, 8 May 2016
Bietjie meer oor ons blog :)
Hello almal, hierdie is 'n blog wat ons NWU Studente geskep het. Dit is een van ons opdragte vir EDTC 111. In hierdie blog gaan ons 'n video opsit oor 'n les oor seisoene vir Graad 2 leerders. Asook Power Point presentations waar die ouers van die leerders ons les kan hersien. Ek hoop almal geniet die blog :)
Subscribe to:
Posts (Atom)